Gesoekte verdagtes in Ndlovu- en Mdhluli-moordondersoek gearresteer

Drie mans, insluitend twee wat in verband met Aserie Ndlovu en Zodwa Mdhluli se verdwyning en moord gesoek is, is Maandagaand deur die polisie tydens ‘n klopjag in hulle wegkruipplek in Nokaneng, naby Rust de Winter, gearresteer. Die oorskot van die slagoffers is ook in dieselfde gebied gevind. Brig. Athlenda Mathe sĂȘ genl. Fannie Masemola, … Continue reading Gesoekte verdagtes in Ndlovu- en Mdhluli-moordondersoek gearresteer