Gesteelde goud- en silwerstawe van R40 m. gesoek

NOORD-KAAP. – Goud- en silwerstawe is gedurende November 2022 op ‘n plaas in Vosburg, waar ‘n man en sy vrou gehuur het, gesteel. AO Nomthandazo Mnisi sĂȘ die Valke vra die publiek om die gesteelde eiendom te help opspoor. Na bewering het vier gewapende verdagtes die man en vrou in die plaashuis oorval, waarna daar … Continue reading Gesteelde goud- en silwerstawe van R40 m. gesoek