Gevalle van witseerkeel steek kop uit
WES-KAAP. – Vier gevalle van witseerkeel is deur laboratoriumtoetsing in die Kaapse metropool onder volwassenes bevestig. Een van die volwassenes het gesterf. Die gesondheidsdepartement in die provinsie, NIOS en nasionale gesondheidslaboratoriumdienste monitor die gevalle en daar word gevra inwoners moenie paniekbevange raak nie, aangesien pogings aangewend word om die siekte te beheer. Witseerkeel is ‘n … Continue reading Gevalle van witseerkeel steek kop uit
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed