Gewapende man dood ná skietery in Robertson
WES-KAAP. – ’n 40-jarige gewapende man is in Robertson gedood nadat die spesiale taakmag (STF) tydens ‘n skietery tussen hom en Robertson-polisie ingegryp het. Die Takies se ingryping het die skietery beëindig. Genl.maj. Nonkululeko Phokane, nasionale polisiewoordvoerder, sê polisiebeamptes van die Robertson-polisiekantoor was eerste op die toneel nadat ’n klagte ontvang is, en het onder … Continue reading Gewapende man dood ná skietery in Robertson
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed