‘Gewapende roof’ by kerk ondersoek
MPUMALANGA. – ‘n Kerk in Kwamhlanga het glo Sondagoggend omstreeks 02:30 tydens ‘n gebedsdiens onder gewapende rowers deurgeloop. Lt.kol. Jabu Ndubane sĂȘ na bewering het die gemeente ‘n skoot gehoor voordat die deure van die kerk oopforseer is. Die gemeente is glo terwyl hulle bid aangeval, deur drie vermomde verdagtes met vuurwapens aangehou en beroof. … Continue reading ‘Gewapende roof’ by kerk ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed