Gewapende roof en ontvoering by kerk in Witbank
MPUMALANGA. – ’n Gewapende roof en ontvoering het Woensdagaand tydens ’n kerkdiens in Klipfontein, Witbank plaasgevind. Sowat vyf gewapende verdagtes het die perseel binnegestorm en gemeentelede met vuurwapens gedreig. Die slagoffers is vasgebind, beroof en ontvoer. Brig. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring nege mense, insluitend die pastoor en ouderlinge, is met kabelbinders vasgebind … Continue reading Gewapende roof en ontvoering by kerk in Witbank
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed