Gewapende verdagtes bestorm kerk tydens gebedsdiens

MPUMALANGA. – Gewapende rowers het Saterdagoggend omstreeks 00:45 tydens ‘n naggebedsessie ‘n kerk in Numbi bestorm. ‘n Saak van sakeroof is deur die Masoyi-polisie oopgemaak vir ‘n voertuig en elektronika wat na bewering gedurende die voorval gesteel is. Lt.kol. Jabu Ndubane, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits gemeentelede was besig om te bid toe … Continue reading Gewapende verdagtes bestorm kerk tydens gebedsdiens