Gewilde polisiekaptein se ‘moordenaars’ vandag in hof

GAUTENG. – Twee verdagtes, onderskeidelik 32 en 37 jaar oud, verskyn vandag op aanklag van die moord op kapt. Wynand du Toit van Springs in die plaaslike landdroshof. Du Toit is Sondagoggend tydens ‘n roof by ‘n supermark in Geduld deur verdagtes geskiet, waarna hy in die Parkland-hospitaal gesterf het. AO Thatohatsi Mavimbela, woordvoerder vir … Continue reading Gewilde polisiekaptein se ‘moordenaars’ vandag in hof