Gewilde sangeres kondig swangerskap aan

Demi Lee Moore, gewilde SA-sangeres, het Maandag aangekondig buiten ‘n paar onlangse hoogtepunte in haar loopbaan, sy en haar man, Barthlo Visagie, hulle eersteling verwag. “baba visagie, in my magie” Die sangeres het haar album, Klein Dingetjies, in Maart vrygestel en het boonop in ‘n spesiale kykNet-program verskyn. Voeg daarby dat sy met Spotify se EQUAL Africa-veldtog … Continue reading Gewilde sangeres kondig swangerskap aan