Gewilde sangeres kondig swangerskap aan

Lees ook :

Foto's: Willem Botha en Demi Lee Moore

Demi Lee Moore, gewilde SA-sangeres, het Maandag aangekondig buiten ‘n paar onlangse hoogtepunte in haar loopbaan, sy en haar man, Barthlo Visagie, hulle eersteling verwag.

“baba visagie, in my magie”

Die sangeres het haar album, Klein Dingetjies, in Maart vrygestel en het boonop in ‘n spesiale kykNet-program verskyn. Voeg daarby dat sy met Spotify se EQUAL Africa-veldtog boonop op ‘n Times Square-reklamebord in die VSA gepryk het, is die nuus van baba Visagie beslis die kroon op alles.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief