Gigaba as 5de beskuldigde in beweerde Transnet-korrupsiesaak bygevoeg

GAUTENG. – Dr. Malusi Gigaba is vandag as aangeklaagde deur die NVG se direktoraat vir ondersoek na korrupsie (Idac) by ’n bestaande beweerde korrupsiesaak teen voormalige Transnet-bestuurders gevoeg. Die staat beweer voorts dat Gigaba gedurende sy termyn as minister geld van lede van die Gupta-familie ontvang het. Gigaba is op 7 November gedagvaar om in … Continue reading Gigaba as 5de beskuldigde in beweerde Transnet-korrupsiesaak bygevoeg