Gr.11-leerling sterf na steekvoorval buite skool
GAUTENG. – ‘n Gr. 11-leerling (19) van HoĆ«rskool Lesedi is glo Dinsdag deur ‘n gr. 12 mede-leerling buite die skool doodgesteek. Die skool is in Lethabong, ‘n informele nedersetting in Donkerhoek in die ooste van Pretoria geleĆ«. Lt.kol. Mavela Masondo, provinsiale polisiewoordvoerder, bevestig aan Nuusflits die polisie soek na die verdagte in die moordsaak. Die … Continue reading Gr.11-leerling sterf na steekvoorval buite skool
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed