Griekwastad-moordenaar dalk nie reeds Maart op vrye voet nie

NOORD-KAAP. – Die besluit om die veroordeelde Griekwastad-moordenaar reeds vanaf 25 Maart op parool vry te laat, hang in die weegskaal en is vir eers opgeskort. Dr. Pieter Groenewald, die minister van korrektiewe dienste, het die besluit vir hersiening verwys. Deon Steenkamp (44), Christel Steenkamp (43) en Marthella Steenkamp (14) is op 6 April 2012 … Continue reading Griekwastad-moordenaar dalk nie reeds Maart op vrye voet nie