Grootouers in aanhouding, 2-jarige steeds vermis

LIMPOPO. – Die oupa (55) en ouma (52) van die 2-jarige Omphile Sethole, wat sedert 2 Mei vermis is, is Vrydag op aanklagte van kinderverwaarlosing in hegtenis geneem. Nuusflits het voorheen berig die kleutermeisie is glo ontvoer terwyl haar ouma geslaap het. Haar kamervenster was oop. Kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sĂȘ die Mokopane Gesinsgeweld-, Kinderbeskermings- … Continue reading Grootouers in aanhouding, 2-jarige steeds vermis