Vrou sterf in aanval by plaashek

NOORDWES. – Hannetjie van Zyl (55) is dood nadat sy Maandagaand (5 Oktober) op ’n plaas aan die Doornpan-pad in Noordwes aangeval is. Dit blyk asof Van Zyl en haar man gedurende 2020 ook die slagoffers van ‘n plaasaanval was. Ian Cameron, voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, sê Van Zyl is kort ná 19:00 … Continue reading Vrou sterf in aanval by plaashek