Helikopter met insittendes spoorloos in Krugerwildtuin

Nuusflits, Uitgawe 2,229, Tuesday 7 April 2026 MPUMALANGA. – ’n Soektog is begin nadat ’n helikopter met vier mense aan boord in die Krugerwildtuin vermis geraak het. Pogings om met die bemanning in verbinding te tree, het misluk, vermoedelik weens swak sein en omdat die helikopter moontlik laag gevlieg het. Brig. Donald Mdhluli sê die … Continue reading Helikopter met insittendes spoorloos in Krugerwildtuin