Het jy die aardbewing kort gelede gevoel?

GAUTENG. – ‘n Aardskudding van 3.1 op die Richterskaal is kort gelede, omstreeks 09:25, in Carletonville en omliggende gebiede gevoel. Die aardskudding is 8.1 km suidwes van Carletonville op ‘n diepte van 10 km aangemeld. Bron: Volcano Discovery