GAUTENG. – ‘n Aardskudding van 3.1 op die Richterskaal is kort gelede, omstreeks 09:25, in Carletonville en omliggende gebiede gevoel.
Die aardskudding is 8.1 km suidwes van Carletonville op ‘n diepte van 10 km aangemeld.
Bron: Volcano Discovery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.