PAS BEKEND: Hidroponiese daggalaboratorium op De Deur ontdek

Nuusflits, Uitgawe 2,371, Thursday 27 August 2026 GAUTENG. – Die polisie het tydens ’n intelligensiegedrewe operasie op De Deur ’n hidroponiese daggalaboratorium ter waarde van meer as R1 miljoen ontdek en vyf verdagtes in hegtenis geneem. Volgens kapt. Tintswalo Sibeko, polisiewoordvoerder, is ’n .303-geweer en ’n 9 mm Glock-pistool tydens die operasie gekonfiskeer. Die toneel … Continue reading PAS BEKEND: Hidroponiese daggalaboratorium op De Deur ontdek