Hof weier borgtog aan sersant – bly in aanhouding

GAUTENG. – Die Pretoria-Noord-landdroshof het sers. Fannie Ezekiel Nkosi (43), wat op verskeie ernstige aanklagte teregstaan, se aansoek om borgtog van die hand gewys. Nkosi bly in aanhouding. Die saak spruit uit ‘n polisie-ondersoek deur ‘n taakspan wat met die Madlanga-kommissie verband hou. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sĂȘ die hof was nie oortuig dat Nkosi se … Continue reading Hof weier borgtog aan sersant – bly in aanhouding