Hooggeregshof genader om beslissing van landdros teen polisiehoës te hersien
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC) het die Pretoria-hooggeregshof genader om ’n beslissing van ’n landdros te hersien wat hom van ’n saak teen lt.genl. Dumisani Khumalo en twee ander weens beweringe tydens die Madlanga-kommissie se ondersoek onttrek het. Luidens ‘n verklaring deur Henry Mamothame, eenheidswoordvoerder, het die landdros sy onttrekking … Continue reading Hooggeregshof genader om beslissing van landdros teen polisiehoës te hersien
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed