Hospitaal geskok oor ‘verkragtingsaanklag’ van tiener teen verpleër
GAUTENG. – Netcare N17- privaat hospitaal het hulle skok uitgespreek nadat ‘n manlike verpleër (49) op aanklagte van verkragting van ‘n tienerseun (17) in die Nigel-landdroshof verskyn het. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê die saak teen die beskuldigde van Duduza is vir borguitspraak tot 5 Maart uitgestel. Die saak spruit voort uit die … Continue reading Hospitaal geskok oor ‘verkragtingsaanklag’ van tiener teen verpleër
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed