Hospitaalskoonmaker in hof ná ‘soeke vir kopers van plasentas’
MPUMALANGA. – Rose Mnisi (39), ‘n werknemer by ‘n plaaslike hospitaal, is glo Woensdag in Lydenburg met menslike weefsel (plasentas) in haar besit in hegtenis geneem. Mnisi het Donderdag in die hof verskyn. Brig. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring die Lydenburg-honde-eenheid was volgens ‘n verslag besig met roetinepatrollies toe hulle ’n wenk ontvang … Continue reading Hospitaalskoonmaker in hof ná ‘soeke vir kopers van plasentas’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed