‘Huishoudelike geskil’ lei tot dood – verklaar geslagsbaseerde geweld as nasionale ramp – petisie

KWAZULU-NATAL. – Taryn le Roux (48) is glo op 15 September tydens ‘n argument in Westville, Durban, deur haar man (63) doodgeskiet. Women For Change het ‘n petisie geloods om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord (GGG/GBV) as ‘n nasionale ramp te laat verklaar. Nuusflits het op 15 September berig ALS Paramedics was op die toneel waar … Continue reading ‘Huishoudelike geskil’ lei tot dood – verklaar geslagsbaseerde geweld as nasionale ramp – petisie