‘Huiskoper’ wat egpaar vermoor skuldig aan moord en ander geweldsmisdade

GAUTENG. – Raymond Steven Jan-Erick Smith (37) van Proklamasie Heuwel is deur die Pretoria-hooggeregshof skuldig bevind op twee aanklagte van moord, poging tot moord en roof met verswarende omstandighede ná Grant James Cantello (27) en Heidi Cantello (27), sy vrou, gesterf toe Smith hulle op 27 Januarie 2025 met ‘n mes gesteek het. Smith het … Continue reading ‘Huiskoper’ wat egpaar vermoor skuldig aan moord en ander geweldsmisdade