Hulp gevra om verdagte in polisiemoord op te spoor

MPUMALANGA. – Die Valke vra die publiek se hulp om Prince Gift Mdluli op te spoor, sodat die moord op 16 Januarie op lt.kol. Piet Pretorius van Ermelo-VCIU opgelos kan word. Mdluli is ‘n verdagte in die moordsaak. Lt.kol. Magonseni Nkosi sĂȘ ‘n lasbrief vir inhegtenisneming is vir Mdluli uitgereik. Volgens inligting is Mdluli laas … Continue reading Hulp gevra om verdagte in polisiemoord op te spoor