Huurders kry 25 jaar tronkstraf vir moord op verhuurder

OOS-KAAP. – Anke-Mari Cilliers (39) en Lee-Roy Scholtz (38) is vir die moord en roof op Daniel de Jager (65) elk tot 25 jaar direkte tronkstraf deur die Gqeberha-hooggeregshof gevonnis. De Jager is herhaaldelik met ‘n hamer oor die kop geslaan. Luxolo Tyali, NVG-woordvoeder, sê die beskuldigdes, wat in ’n verhouding was en ’n woonstel … Continue reading Huurders kry 25 jaar tronkstraf vir moord op verhuurder