Idac trek Phahlane se multimiljoen-blouligsaak voorlopig terug

GAUTENG. – Die NVG se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac) het die multimiljoenrand-korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, en sy medebeskuldigdes, voorlopig teruggetrek. Die saak hou verband met ’n kontrak van net meer as R191 miljoen vir die verskaffing van noodwaarskuwingstoerusting aan die polisie in 2016. Henry Mamothame, Idac-woordvoerder, sê die waarnemende ondersoekdirekteur, … Continue reading Idac trek Phahlane se multimiljoen-blouligsaak voorlopig terug