‘Internasionale swendelaars’ in hof

GAUTENG. – Lede van ’n beweerde internasionale swendelsindikaat het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Finansiële Advies en Tussengangerdienste (Fais) in die Johannesburg Kommersiële Misdaadhof verskyn. Die verdagtes is Dinsdag in onderskeidelik Bryanston, Randburg en Centurion, tydens ‘n opoerasie van ’n multi-agentskap, gelei deur die Valke, in hegtenis geneem. Meer as 40 … Continue reading ‘Internasionale swendelaars’ in hof