Internasionale voortvlugtige vasgetrek wat glo oor Limpoporivier wou vlug

LIMPOPO. – Stellio Gilles Robert Capo Chichi (45), sy seun Khonsou Seba Capo Chichi (18), en Francois van der Merwe, ’n beweerde fasiliteerder, is tydens ‘n intelligensiegedrewe operasie in Pretoria in hegtenis geneem. Inligting is ontvang dat die voortvlugtige glo van plan was om onwettig oor die Limpoporivier na Zimbabwe te vlug. Kol. Katlego Mogale, … Continue reading Internasionale voortvlugtige vasgetrek wat glo oor Limpoporivier wou vlug