Iranse president stel voorwaardes vir einde van oorlog met VSA en Israel

INTERNASIONAAL. – Iran se president, Masoud Pezeshkian, het voorwaardes uiteengesit vir ’n moontlike einde aan die oorlog met die VSA en Israel, wat volgens ontleders op ’n moontlike versagting van Teheran se standpunt kan dui. Die oorlog tussen Iran, die VSA en Israel is reeds in sy 14de dag. Volgens Al Jazeera het Pezeshkian Woensdag … Continue reading Iranse president stel voorwaardes vir einde van oorlog met VSA en Israel