Jacques Freitag – verdagtes by gastehuis vasgetrek
GAUTENG. – Die twee verdagtes wat deur die polisie in verband met die moord op die voormalige hoogspringkampioen Jacques Freitag gesoek is, is in Sabie gearresteer. Brig. Brenda Muridili het aan Nuusflits bevestig die soektog na Rudie Lubbe en Chantelle Oosthuizen is op ‘n einde. Beide is Dinsdagoggend omstreeks 10:00 by ‘n gastehuis in Sabie, … Continue reading Jacques Freitag – verdagtes by gastehuis vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed