Joshlin Smith – een jaar later word steeds na haar gesoek
WES-KAAP. – Joshlin Smith (7) is gister (Woensdag) reeds ‘n jaar vermis en steeds word na haar gesoek. Joshlin het die harte van die land aangegryp, nie net omdat sy vermis is nie, maar omdat die persoon wat aan haar lewe gegee het een van die beskuldigdes in die saak van haar verdwyning is. Eric … Continue reading Joshlin Smith – een jaar later word steeds na haar gesoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed