JP Smith en Xanthea Limberg se kantore deursoek

WES-KAAP. – JP Smith en Xanthea Limberg, burgemeesterskomiteelede, se kantore is Vrydag deur die polisie deursoek. Die Stad Kaapstad sĂȘ op sosiale media Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, het ‘n dringende inligtingsessie met die SAPD versoek: “Ek neem kennis van die klopjag deur owerhede by die kantore van burgemeesterskomiteelede, raadslede JP Smith en Xanthea … Continue reading JP Smith en Xanthea Limberg se kantore deursoek