Juanita du Plessis onttrek aan KKNK weens broer se gesondheid

Pieter NaudĂ©, broer van die sangeres Juanita du Plessis, wat teen breinkanker veg, is tans kritiek siek en dit het haar genoop om aan die KKNK in Oudtshoorn te onttrek. Du Plessis het die besluit Saterdag op sosiale media gedeel en gesĂȘ alhoewel sy die besluit en rede eerder privaat sou wou hou, voel sy … Continue reading Juanita du Plessis onttrek aan KKNK weens broer se gesondheid