Juanita du Plessis se broer by huis, maar baie swak
Volgens ‘n sosialemediaplasing is Pieter Naudé, die broer van Juanita du Plessis, tans by die huis, alhoewel hy swak is. Hy was met bloeding en swelling op die brein gehospitaliseer en dokters kan glo niks meer medies vir hom doen nie. Die sosialemediaplasing is Vrydag gemaak: “Goeie middag al Pieter se Facebook-vriende. Ons wil net … Continue reading Juanita du Plessis se broer by huis, maar baie swak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed