‘Julie-onlusopstokers’ wat Jacob Zuma glo vry wou hê se saak uitgestel
GAUTENG. – Die saak teen vier beweerde opstokers van die Julie 2021-onluste se saak is deur die Roodepoort-landdroshof uitgestel om voorverhoorreëlings af te handel. Bogadi Maphisa (55), Jacquiline Busisiwe Skhosana (48), Bekuyise Thilothemba Cebekulu (58) en Nkateko Jimmy Sibiya (44) wou glo hê die staat moet voormalige president Jacob Zuma uit die tronk vrylaat. Phindi … Continue reading ‘Julie-onlusopstokers’ wat Jacob Zuma glo vry wou hê se saak uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed