JV-leerling tydens padwoedevoorval glo deur taxibestuurder in rug geskiet

GAUTENG. – Dian Marais (18), leerling by HTS John Vorster, is op 30 Maart deur ‘n taxibestuurder, wat glo in Fred Nicholsonstraat in die Moot in spitsverkeer probeer indruk het, in die rug geskiet. Vyf skote is tydens die voorval geskiet, waarvan een vir Dian getref het. HTS John Vorster het intussen hulp gevra vir … Continue reading JV-leerling tydens padwoedevoorval glo deur taxibestuurder in rug geskiet