Kaapstad verseker daar word gelees
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Biblioteke is beslis nie iets van die verlede nie. Die stad Kaapstad het ter viering van Wêreldboekedag hulle statistieke rakende biblioteke bekendgemaak. Nagenoeg 7.1 miljoen kuiersessies is tussen Julie 2023 tot Maart vanjaar by Kaapstadse biblioteke aangeteken. Meer as 18 000 nuwe lede het by biblioteke geregistreer. Stadsraadslid Patricia van der Ross sê … Continue reading Kaapstad verseker daar word gelees
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed