Kameeldrift-Oos: Man op plaas met panga in gesig geslaan
GAUTENG. – ‘n Man is in die vroeë oggendure van 28 Junie in Kareeweg, Kameeldrift-Oos, met ‘n panga in die gesig geslaan nadat ‘n egpaar van ‘n harde klap aan hulle deur wakker geskrik het en ongeveer vyf verdagtes die huis betree het. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits die … Continue reading Kameeldrift-Oos: Man op plaas met panga in gesig geslaan
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed