Kaptein geskors ná miljoene rande glo verduister is
GAUTENG. – ’n Kaptein van die beskermings- en veiligheidsdienste (PSS) is geskors nadat ’n interne ondersoek onreëlmatighede en verdagte transaksies in die finansiële afdeling aan die lig gebring het. Die ondersoek dui aan dat die lid glo sy toegang tot die finansiële stelsel misbruik het om miljoene rand vir homself te onttrek. Brig. Athlenda Mathe … Continue reading Kaptein geskors ná miljoene rande glo verduister is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed