Kelly Smith en twee medebeskuldigdes skuldig bevind
WES-KAAP. – Joshlin Smith, wat steeds gesoek word, se ma, Kelly Smith, Jacquen Appolis en Steveno van Rhyn is deur regter Nathan Erasmus skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel. Op 19 Februarie 2024 het die gr.1’tjie van Laerskool Diazville in Middelpos vermis geraak. Sy sou hierdie jaar in gr. 2 saam met haar maats gewees … Continue reading Kelly Smith en twee medebeskuldigdes skuldig bevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed