Kelly Smith en twee medebeskuldigdes skuldig bevind

Lees ook :

Foto: Op lêer

WES-KAAP. – Joshlin Smith, wat steeds gesoek word, se ma, Kelly Smith, Jacquen Appolis en Steveno van Rhyn is deur regter Nathan Erasmus skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel.

Op 19 Februarie 2024 het die gr.1’tjie van Laerskool Diazville in Middelpos vermis geraak. Sy sou hierdie jaar in gr. 2 saam met haar maats gewees het, maar Kelly het na bewering in Augustus 2023 ‘n plan om haar kinders in Januarie of Februarie 2024 te verkoop of te laat wegneem, bekendgemaak.

Kyk die skuldigbevinding soos per Newzroom Africa hier: https://twitter.com/i/broadcasts/1vAxRDdeRzPGl

Lees meer oor die misdaad teen Joshlin Smith hier onder:

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief