Kerkleier se borgtogappèl deur hooggeregshof verwerp

GAUTENG. – Bhekumuzi Mike Sandlana, die kerkleier van die Pentecost Holiness Church, wat in 19 sake van korrupsie aangekla word, se borgtogappèl is deur die Pretoria-hooggeregshof van die hand gewys. Sy vorige borgtogaansoek is in Desember 2025 afgekeur. Lumka Mahanjana, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, sê die kerkleier het glo tussen 2021 en 2022 ongeveer … Continue reading Kerkleier se borgtogappèl deur hooggeregshof verwerp