Kersdag se babas by die dosyne, van die ma’s minderjarig

Suid-Afrika spog met 1 320 babas wat op Kersdag in die openbare sektor gebore is. Volgens aankondigings in verskillende provinsies is ‘n aantal van die nuwe mammas minderjarig. ‘n Pa (28) van een van die babas in Limpopo is vir statutêre verkragting gearresteer. Brig. Hlulani Mashaba sê die 13-jarige nuwe ma en die verdagte het … Continue reading Kersdag se babas by die dosyne, van die ma’s minderjarig