Kind glo in nag ontvoer

DASPOORT. – ‘n Kind is na bewering in die nag op 2 Januarie vanjaar by Claremontstraat in Daspoort in die veld ingesleep en ontvoer. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, polisiewoordvoerder, sĂȘ ten spyte van geen formele verslag van ‘n vermiste kind nie, het plaaslike owerhede vinnig ‘n soektog van stapel gestuur. “Die beweerde ontvoerde meisie is egter … Continue reading Kind glo in nag ontvoer