Kinders eet lekkergoed wat glo skadelike stof bevat

Nuusflits, Uitgawe 1,733, Wednesday 27 November 2024 WES-KAAP. – Twee kinders en hulle ouma is Dinsdagoggend op ‘n plaas in Denneboomstraat in die Paarl behandel nadat hulle onwetend lekkers wat glo dwelms bevat, geeët het. DFW Fire and Rescue sê in ‘n sosialemediaplasing ‘n noodoproep op Zello het vrywilligers tot aksie laat spring en hulle … Continue reading Kinders eet lekkergoed wat glo skadelike stof bevat