Kinders sterf glo van vergiftigde kos
GAUTENG. – Vier leerlinge van onderskeidelik Laerskool Karabo en Laerskool Khauhelo het Sondag, soos voorheen berig, gesterf. Steve Mabona, woordvoerder vir die onderwysdepartement in die provinsie, sê die kinders het volgens vermoede vergiftigde kos geëet. Mabona sê volgens inligting is die leerlinge van Laerskool Karabo wat gesterf het ‘n gr. 1-seun (7), ‘n gr. 2 … Continue reading Kinders sterf glo van vergiftigde kos
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed