‘Kinderverkragter en moordenaar’ van sesjarige ‘n verbode immigrant

GAUTENG. – Pethe Sara Simiao (24) het op aanklagte van verkragting, ontvoering, moord, en oortreding van die immigrasiewet in die Protea-landdroshof verskyn. Phindi Mjonondwane van die NVG sĂȘ Amantle Semane (6) van Orlando-Wes se ma het op 21 Oktober na haar vermiste dogter gesoek. ‘n Getuie het hulle na ‘n shack gelei waar die kind … Continue reading ‘Kinderverkragter en moordenaar’ van sesjarige ‘n verbode immigrant