Kirsten Kluyts se moordsaak na hooggeregshof oorgeplaas
GAUTENG. – Kirsten Anne Kluyts (34), ‘n onderwyseres van HoĆ«rskool Delta Park, se liggaam is op 29 Oktober 2023 by die George Lea-ontspanningspark in Parkmore gevind. Die moordsaak word nou na die hooggeregshof oorgeplaas. Bafana Mahungela (21) is steeds na sy inhegtenisneming op 26 November 2023 op aanklag van Kluyts se moord in aanhouding. Phindi … Continue reading Kirsten Kluyts se moordsaak na hooggeregshof oorgeplaas
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed